Die perfekte pizza

by Jaco Jacobs

Published 1 October 2016
Zackie en Vincent gaan saam mark toe. Die mark is groot pret. Daar is allerhande oulike stalletjies waar hulle kan rondsnuffel. En daar is lekker kos. Hulle kan nie wag om die heerlike pizza te proe nie. Maar Anton, die grootste boelie in die skool, is ook by die mark. En hy is ook lus vir pizza! Hoe gaan Zackie keer dat Anton hulle pizza opeet?

Die beste boomhuis

by Jaco Jacobs

Published 1 October 2016
Zackie en Vincent bou 'n boomhuis. Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees! Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Maar Zackie en Vincent is nie lus om op pienk kussings rond te sit en met teestelle te speel nie. Daarom maak hulle 'n bordjie waarop staan: GEEN MEISIES! Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

Die pretpark

by Jaco Jacobs

Published 1 April 2017
Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is 'n Groot Wiel, 'n Wilde Wipwa en 'n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom 'n les te leer! Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Die tent-avontuur

by Jaco Jacobs

Published 1 April 2017
Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voels kyk en om die kampvuur kuier. Maar Anton en sy pa gaan ook vir die naweek kampeer. Anton is 'n boelie en hy terg graag ander kinders. Gaan hy dit regkry om Zackie en Vincent se naweek te bederf? Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleur-illustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Die vreemde fossiel

by Jaco Jacobs

Published 1 December 2017
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Die dieretuin

Die slymerige slakke

by Jaco Jacobs

Published 1 June 2017

Die rowwe resies

by Jaco Jacobs

Published 20 June 2019

Die woeste toertjie

Die paddapoets