Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie!
Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie.
- ISBN10 0639600646
- ISBN13 9780639600642
- Publish Date 25 May 2020
- Publish Status Active
- Publish Country ZA
- Imprint LAPA Publishers
- Format Paperback
- Pages 48
- Language afr