Tippie skryf-en-uitvee
5 total works
Tippie skryf-en-uitvee boek 1: Skrifpatrone
by Dedré van Wyngaard, Reinette Lombard, and José Palmer
Published 1 February 2024
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Tippie skryf-en-uitvee boek 4: Klankvorming

Tippie skryf-en-uitvee boek 3: Getalle en syfers

Tippie skryf-en-uitvee boek 2: Visuele persepsie

Tippie skryf-en-uitvee boek 5: Woordspeletjies