Oxford Successful
1 total work
Oxford Suksesvolle Wiskunde Geletterheid: Graad 11: Leerdersboek
by J. Pretorius, R. Potgieter, and W. Ladewig
Published 11 October 2016
Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid is 'n betroubare Wiskunde-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.