Engela Goeiehart (Engela Goeiehart)

by Alan MacDonald

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Engela Goeiehart

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goeiehart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland – al bedoel sy dit nie! In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof ’n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twané Witvoetjie, uitoorlê en sy is heeltemal uit haar diepte by ’n spa-naweek, maar sy’s vasbeslote om haar merk te maak!
  • ISBN10 1776353676
  • ISBN13 9781776353675
  • Publish Date 1 May 2022
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 96
  • Language afr