Koninginby (Engela Goeiehart)

by Alan MacDonald

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Koninginby

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goeiehart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland – al bedoel sy dit nie! In die tweede boek in die reeks speel Engela bewimpelaar vir haar onderwysers; sy probeer om haar eie tuisgemaakte limonade te maak en sy kry met die Lelike Susters te doen ...
  • ISBN10 1776353684
  • ISBN13 9781776353682
  • Publish Date 1 May 2022
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 96
  • Language afr