Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan (Zackie Mostert)

by Jaco Jacobs

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!
  • ISBN10 0799397822
  • ISBN13 9780799397826
  • Publish Date 10 January 2020
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 48
  • Language afr