Wetenskaplike in Opleiding: In Opleiding-Reeks

by Cath Ard

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Wetenskaplike in Opleiding: In Opleiding-Reeks

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Wetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika.

Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou.



Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!
  • ISBN10 0799392472
  • ISBN13 9780799392470
  • Publish Date 1 April 2019
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 48
  • Language afr