Soene onder die Kersboom

by Madelie Human

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Soene onder die Kersboom

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Serina Bothma kom pas uit ’n lang verhouding wat sleg geeïndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy die perfekte pasmaat sal wees vir sy enkellopende pa, Hugo. Serina daag toevallig by dieselfde vakansieplek as Tiaan en Hugo op. Hugo vermoed dat sy hom agtervolg het soontoe, maar is nie van plan om met haar betrokke te raak nie, al bekoor haar sagte stem en mooi oë hom. Serina wil self nie haar nuutgevonde vryheid prysgee nie en beplan om te begin...Read more
  • ISBN10 1776352912
  • ISBN13 9781776352913
  • Publish Date 21 November 2022
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher LAPA Publishers
  • Imprint Romanza
  • Format Paperback
  • Pages 192
  • Language afr