Decima (AFR)

by Eben Venter

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Decima (AFR)

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

n Gay man wat in Australiƫ woon kom kuier in Suid Afrika. Sy doel is tweeledig: om sy geliefde en bejaarde ma te sien waar sy alleen in 'n aftreeoord woon, en om navorsing te doen oor renosterstroping vir 'n boek wat hy skryf oor stropers wat 'n renoster in die Groot Visrivier reservaat wil skiet om die horings te verkoop. Die fiktiewe dele is geskryf uit verskeie perspektiewe, die mees unieke die van 'n ou renosterkoei wat sentraal tot die verhaal staan. Die skrywer benoem haar Decima, en poog om haar storie te vertel.
  • ISBN10 1415210012
  • ISBN13 9781415210017
  • Publish Date 31 March 2023
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Random House (Pty) Ltd South Africa
  • Imprint Umuzi
  • Format Paperback
  • Pages 288
  • Language afr