Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 7): Leer onder die see (Tippie doen Wiskunde)

by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer

Zinelda McDonald (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 7): Leer onder die see

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Tippie doen wiskunde is unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester. Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die breë uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer. Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.
  • ISBN10 0637004906
  • ISBN13 9780637004909
  • Publish Date 11 January 2024
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 28
  • Language afr