1001 Grappe

by Jaco Jacobs

Alistair Ackermann (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for 1001 Grappe

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? 'n Tamatie met 'n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte "pie-po-pie-po"? 'n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? 'n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy't 'n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy 'n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak. Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe. Ure se pret gewaarborg!
  • ISBN10 0799373982
  • ISBN13 9780799373981
  • Publish Date 1 November 2015
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 192
  • Language afr