’n Trollie vol diere

by Caryl Hart

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for ’n Trollie vol diere

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags 'n fantastiese wonderwereld ...Want hierdie is nie sommer 'n gewone supermark nie - en met 'n hele trollie vol diere op die inkopielys, het Philip hope pret tussen die rakke! Kinders sal versot wees daarop om nuwe dieremaats te maak in hierdie lawwe, lawaaierige prenteboek.
  • ISBN10 0799358657
  • ISBN13 9780799358650
  • Publish Date 1 October 2012
  • Publish Status Out of Print
  • Out of Print 19 July 2024
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 32
  • Language afr