Studiegids: Toulopers

by Ilna Stander

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Studiegids: Toulopers

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Toulopers: ’n handleiding dien as ‘n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat ’n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Toulopers te verbeter.
  • ISBN10 0799355046
  • ISBN13 9780799355048
  • Publish Date 1 February 2023
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 154
  • Language afr