Shudu Finds Her Magic (Afrikaans)

by Musida Musida and Shudufhadzo Abigail Shudufhadzo Abigail

Burgen Thorne (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Shudu Finds Her Magic (Afrikaans)

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

In hierdie dapper en pragtige verhaal vertel Mejuffrou Suid-Afrika, Shudufhadzo Musida, die storie van waar sy vandaan kom; as ’n singende, dansende babbelkous in ’n klein dorpie met die naam Ha-Vhangani, omring met liefde, veral dié van haar ma en Gogo Gugu. Maar dinge loop skeef vir Shudu wanneer sy na ’n nuwe plek trek en deur haar klasmaats geboelie word.

Lees hoe Shudu haar hartseer en uitdagings te bowe kom, en ’n jong meisie en volwassene word wat geleer het om haarself lief te hê!Maar dinge loop skeef vir Shudu wanneer sy na ’n nuwe plek trek en deur haar klasmaats geboelie word. Lees hoe Shudu haar hartseer en uitdagings te bowe kom, en ’n jong meisie en volwassene word wat geleer het om haarself lief te hê!
  • ISBN13 9781431431403
  • Publish Date 21 July 2021
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Jacana Media (Pty) Ltd
  • Imprint Jacana Media
  • Format Paperback
  • Pages 32
  • Language afr