Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans (CAPS Mathematics)

by Karen Morrison, Moeneba Slamang, and Lisa Greenstein

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
  • ISBN13 9781107688216
  • Publish Date 26 July 2013
  • Publish Status Unknown
  • Publish Country GB
  • Imprint Cambridge University Press
  • Format Paperback (US Trade)
  • Language afr