Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 8 Afrikaans (CAPS Mathematics)

by Karen Morrison, Moeneba Slamang, and Lisa Greenstein

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 8 Afrikaans

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun.

Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.
  • ISBN13 9781107659322
  • Publish Date 10 July 2013
  • Publish Status Unknown
  • Publish Country GB
  • Imprint Cambridge University Press
  • Format Paperback
  • Language afr