Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilderye ’n bestaan maak. Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om in ’n vervalle kothuis op sy plaas te bly.
Ryno is ’n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is teenoorgesteldes.
Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?
- ISBN10 1779870701
- ISBN13 9781779870704
- Publish Date 1 April 2025
- Publish Status Active
- Publish Country ZA
- Publisher LAPA Publishers
- Imprint Romanza
- Format Paperback
- Pages 192
- Language afr