Liefde in die Boendoes

by René van Zyl

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Liefde in die Boendoes

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Sy sal baie moet waag om sy hart te wen Jani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar om opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haar belangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruan krap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oë en die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeld aan haar! Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hart te wen.
  • ISBN10 0639602517
  • ISBN13 9780639602516
  • Publish Date 19 February 2021
  • Publish Status Out of Print
  • Out of Print 19 July 2024
  • Publish Country ZA
  • Publisher LAPA Publishers
  • Imprint Romanza
  • Format Paperback
  • Pages 208
  • Language afr