Reguit na My Hart

by Nellie Alberts

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Reguit na My Hart

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Die pad na haar hart is ongelyk Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco. Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen. Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike situasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekom krap dit aan haar dat die man verloof is?
  • ISBN10 0639606202
  • ISBN13 9780639606200
  • Publish Date 15 March 2021
  • Publish Status Out of Print
  • Out of Print 19 July 2024
  • Publish Country ZA
  • Publisher LAPA Publishers
  • Imprint Romanza
  • Format Paperback
  • Pages 208
  • Language afr