Manjifieke Mier

by Claire Freedman and Claire Powell

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Manjifieke Mier

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

’n Klein mier vind sy kragtige stem in hierdie kleurvolle boek wat daaroor handel dat ander nie op hulle voorkoms beoordeel moet word nie.

Die tyd vir die bos se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die bos is daar ’n nuwe deelnemer – ’n klein mier. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan doen?
  • ISBN10 0799397091
  • ISBN13 9780799397093
  • Publish Date 22 January 2020
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 32
  • Language afr