Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium: Boek 3

by Jaco Jacobs

Tumi K. Steyn (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.

Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil seker
maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.

  • ISBN13 9781776253159
  • Publish Date 17 August 2023 (first published 17 July 2023)
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Pan Macmillan South Africa
  • Imprint Pan Macmillan South Africa Children's Books
  • Format eBook (EPUB)
  • Language English