Lola en die Singende Orgidee: Lola en die Singende Orgidee

by Sharon Rentta

Jaco Jacobs (Translator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Lola en die Singende Orgidee

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir 'n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is 'n beer met 'n plan.

Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie.

Kom saam met Lola op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers.

Waarheen sal jou avonture jou neem?
  • ISBN10 0799397237
  • ISBN13 9780799397239
  • Publish Date 20 March 2020
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 32
  • Language afr