Kat se Kans!,’n: Verhale van Vurige en Kordate Katte: Verhale van Vurige en Kordate Katte

by Kimberlie Hamilton

Lydia Du Plessis (Translator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Kat se Kans!,’n: Verhale van Vurige en Kordate Katte

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Wie is die grootste rebelle van almal?



Katte, natuurlik! Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is.

Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte. Daar is verhale oor katte wat lewens red, katte wat muise in allerlei geskiedkundige geboue soos kerke en teaters vang, katte wat Hollywood-sterre geword het en selfs 'n brawe klein katjie wat die Nazi's om die bos gelei het.



Tesame met die verhale van merkwaardige katte, is daar ook interessante feite oor mistiese katte en katte aan boord van skepe. Daar is ook meer inligting oor projekte en organisasies wat katte, en hul regte, beskerm. 'n Purr-fekte boek vir katliefhebbers!
  • ISBN10 0799393126
  • ISBN13 9780799393125
  • Publish Date 19 June 2019
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Hardcover
  • Pages 160
  • Language afr