Hans-Nazi's: 'n Bernie Gunther-speurverhaal

by Philip Kerr

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Hans-Nazi's

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Berlyn, 1933. Hardebaard speurder Bernard Bernie Günther word deur n miljoenêr-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Günther op die spoor van vermiste persone, maar in dié onstuimige politieke klimaat betree hy n donker onderwêreld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot n skandaal wat hoëkoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot n skokkende onthulling....Read more
  • ISBN13 9781868428809
  • Publish Date 15 September 2018
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint Jonathan Ball Publishers SA
  • Format Paperback (UK Trade)
  • Pages 288
  • Language afr