Tippie se eerste boek van
5 total works
Tippie se eerste boek oor kleure
by José Palmer, Reinette Lombard, and Dr Nandi Lessing-Venter
Published 19 October 2023
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. “Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies!
Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou
kleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook
emosisies beter kan verstaan en identifiseer.

Tippie se eerste boek oor syfers
by José Palmer, Reinette Lombard, and Dr Nandi Lessing-Venter
Published 19 October 2023
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. “Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en
vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl
hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.

Tippie se eerste boek oor troeteldiere
by José Palmer, Reinette Lombard, and Dr Nandi Lessing-Venter
Published 19 October 2023
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte
troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief
is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal
jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troeteldiere.

Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes
by José Palmer, Reinette Lombard, and Dr Nandi Lessing-Venter
Published 19 October 2023
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste
boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies
die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter
bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak
word deur Tippie en Robin se pret en plesier.

Tippie se eerste boek oor klanke
by José Palmer, Reinette Lombard, and Dr Nandi Lessing-Venter
Published 19 October 2023
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. “Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid
van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes
geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by
die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel
omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie
maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel
pret kan wees?