Elsa Winckler

by Elsa Winckler

Published 20 November 2020
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.
Tussen jazz en rock
Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.
Sonder bagasie
Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem ...