Tippie doen Wiskunde
33 total works
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 1-10)
by Reinette Lombard, José Palmer, and Ashleigh Hala
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Die breë uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra, asook ruimte, vorm, meting en datahantering, word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.
Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit ’n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.
Die Tippie doen wiskunde Vlak 2 boekpak bestaan uit die volgende 10 titels:
Boek 1: Ontdek in die oerwoud
Getalbegrip 1 — 20 / Hersiening en basislynassessering vir Graad 2 wiskundige geletterdheid
Boek 2: Ontdek met monsters
Getalbegrip 1 — 30 / Meting: kalenderwerk / Tyd: half- en kwartuur / Vermenigvuldiging / Plekwaarde / Simmetrie
Boek 3: Leer in die ruimte
Getalbegrip 1 — 40 / Meetkunde: 3D-vorms / Afmetings: lengte en gewig / Plekwaarde
Boek 4: Ontdek met loopbane
Getalbegrip 1 — 50 / Breuke / Afronding tot naaste 10 / Suid-Afrikaanse geld / Datahantering: sirkeldiagram / Meting: kalender en tyd
Boek 5: Leer met reptiele
Getalbegrip 1 — 60 / Afmetings: lengte / Verhoudings / Afronding / Patrone / Oorslaantel / Plekwaarde
Boek 6: Ontdek met vervoer
Getalbegrip 1 — 70 / Meting: afstand, spoed en kapasiteit / Verhoudings / Breuke / Patrone en volgorde / Datahantering: pictogram
Boek 7: Leer onder die see
Getalbegrip 1 — 80 / Afmetings: lengte en hoogte / Vermenigvuldiging / Afronding / Plekwaarde / Datahantering: sirkeldiagram
Boek 8: Ontdek in die biblioteek
Getalbegrip 1 — 90 / Vermenigvuldiging / Meting: massa / Datahantering: telkaarte
Boek 9: Leer meer oor geld
Getalbegrip 1 — 100 / Suid-Afrikaanse geld / Verhoudings / Sakrekenaar pret / Plekwaarde
Boek 10: Leer terwyl jy deur die wêreld reis
Getalle, bewerkings en verwantskappe / Patrone, funksies en algebra / Meetkunde: ruimte en vorm / Meting / Datahantering / Basislynassessering vir Graad 3 wiskundige geletterdheid
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 10): Leer soos jy deur die wereld reis
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 5): Leer met reptiele
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 6): Ontdek met vervoer
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 2): Ontdek met monsters
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 3): Leer in die ruimte
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 7): Leer onder die see
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 4): Ontdek met loopbane
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 1): Ontdek in die oerwoud
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 8): Ontdek in die biblioteek
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 9): Leer meer oor geld
by Ashleigh Hala, Reinette Lombard, and José Palmer
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 1): Ontdek in die tuin
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 9): Leer in die kombuis
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 10): Ontdek speel-speel meer
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 8): Leer van rand en sent
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 4): Ontdek met diere
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 3): Leer in die wildtuin
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 5): Leer in die veld
by José Palmer and Reinette Lombard
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.
Tippie doen wiskunde (Vlak 1 Boek 2): Ontdek met inkopies