Leer my lees
30 total works
Leer my lees (Vlak 6 Boek 4): Tippie en die eksperiment
by José Palmer and Reinette Lombard
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Leer my lees (Vlak 6 Boek 10): Tippie en die geheim
by José Palmer and Reinette Lombard
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Leer my lees (Vlak 6 Boek 2): Tippie se eerste wedstryd
by José Palmer and Reinette Lombard
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Leer my lees met Tippie die olifant Kurrikulam-stel: Vlak 1
by José Palmer and Reinette Lombard
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK.
Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in:
- 70 flitskaarte,
- 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte),
- 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,
- 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
- 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en
- 1 ’n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak R Boek 1-10)
by José Palmer and Reinette Lombard
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak 1 Boek 1-10)
by José Palmer and Reinette Lombard
Titels in die Vlak 1-boekstel:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul
Leer my lees met Tippie die olifant Kurrikulam-stel: Vlak 2
by José Palmer and Reinette Lombard
Tippie het nou ’n Vlak 2 kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK.
Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in:
- 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies,
- 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming,
- 8 woordbouvelle,
- 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle,
- 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies,
- 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
- 6 dubbelkant bingovelle
- 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik, en
- 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-drabokstassie.
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak 4 Boek 1-10)
by José Palmer and Reinette Lombard
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 4-boekstel:
1. Tippie se nuwe maat
2. Tippie by die dieretuin
3. Tippie gaan leeupark toe
4. Tippie gaan lughawe toe
5. Tippie maak pizza
6. Tippie se sywurms
7. Tippie soek insekte
8. Tippie vang vis
9. Tippie verjaar
10. Tippie gaan yskaats
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak 3 Boek 1-10)
by José Palmer and Reinette Lombard
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 3-boekstel:
1. Tippie en loop in die reën
2. Tippie en die perd
3. Tippie en ry fiets
4. Tippie en gaan see toe
5. Tippie kuier op die plaas
6. Tippie ry met die trein
7. Tippie plant groente
8. Tippie bad vir Woef
9. Tippie plant ’n boom
10. Tippie kry twee visse
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak 2 Boek 1-10)
by José Palmer and Reinette Lombard
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 2-boekstel:
1. Tippie en die boom
2. Tippie en die haas
3. Tippie en die duur mat
4. Tippie en die leer
5. Tippie en die uil
6. Tippie se neus jeuk
7. Tippie en die mier
8. Tippie se kous
9. Tippie soek ’n boek
10. Tippie en die braai