Newman se Voëls van Suider-Afrika (PVC)

by Kenneth Newman and Vanessa Newman

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Newman se Voëls van Suider-Afrika (PVC)

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Die gedenkuitgawe van Newman se Voels van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voels is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit. 'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voels te gebruik.
  • ISBN10 1770078797
  • ISBN13 9781770078796
  • Publish Date 1 October 2010
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Nature
  • Format Paperback
  • Pages 536
  • Language afr