Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9

by Marieta Nel, Rika Boucher, and Kathie Viljoen

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
  • ISBN10 1776354451
  • ISBN13 9781776354450
  • Publish Date 9 February 2023
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 192
  • Language afr