Tippie skryf-en-uitvee boek 4: Klankvorming (Tippie skryf-en-uitvee)

by Dedré van Wyngaard, Reinette Lombard, and José Palmer

Zinelda McDonald (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Tippie skryf-en-uitvee boek 4: Klankvorming

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
  • ISBN10 0637006135
  • ISBN13 9780637006132
  • Publish Date 1 February 2024
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 24
  • Language afr