Dit is nie 'n boek nie: 'n rympie vir elke dag van die jaar

by Jaco Jacobs

Zinelda McDonald (Illustrator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Dit is nie 'n boek nie

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt!

Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar!

Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.

  • ISBN13 9781776253241
  • Publish Date 15 November 2023
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Pan Macmillan South Africa
  • Imprint Pan Macmillan South Africa Children's Books
  • Format Paperback
  • Pages 304
  • Language afr