Eerste veldgids tot roofvoels van Suider-Afrika

by David Allan

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Eerste veldgids tot roofvoels van Suider-Afrika

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Sasol Eerste Veldgids tot Roof voels van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoels in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
  • ISBN13 9781775844051
  • Publish Date 16 February 2016
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Nature
  • Format eBook
  • Pages 56
  • Language afr