Moenie ’n T-rex vir ete nooi nie

by Gareth Edwards

Guy Parker-Rees (Illustrator) and Jaco Jacobs (Translator)

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Moenie ’n T-rex vir ete nooi nie

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie. Nee, moenie 'n T-rex vir ete nooi nie. Want 'n T-rex is te gruwelik, sy maniere is afskuwelik, en jy kan maar vir seker weet...hy gaan die tafel probeer eet! 'n Skreeusnaakse kleuterstorie op rym wat wys presies waarom dit 'n slegte idee is om 'n T-rex vir ete te nooi, jou tandeborsel vir 'n haai te leen, of 'n buffel in jou bed te laat slaap. Kleuters sal versot wees op die helder illustrasies en die komiese teks in hierdie lawwe, uitbundige prenteboek! Slaaptyd sal nooit weer dieselfde wees nie...
  • ISBN10 0799379050
  • ISBN13 9780799379051
  • Publish Date 1 June 2016
  • Publish Status Out of Print
  • Out of Print 23 August 2022
  • Publish Country ZA
  • Imprint LAPA Publishers
  • Format Paperback
  • Pages 32
  • Language afr