Die mooiste en slimste: Vlak 4 leesboek 4 (Ons word groot)

by Janie Oosthuysen and M. Brandt

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Die mooiste en slimste: Vlak 4 leesboek 4

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Hierdie stories is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders geskryf! Die stories handel oor kinders se daaglikse ervarings, asook oor verbeeldingryke fantasiee uit hulle droomwereld. Volwassenes (indien hulle enigsins in die stories na vore kom), verskyn saam met die kinders wie die hoofkarakters in hierdie opwindende reeks is. Ons word groot Vlakke 1, 2 en 3 is beskikbaar in in Xhosa, Zoeloe, Sotho, Tswana, Pedi, Ndebele, Tsonga, Swazi en Venda. Hierdie reeks is ook beskikbaar in Engels en Afrikaans sodat lesers die genot kan ervaar om suksesvol in 'n addisionele taal te lees!
  • ISBN13 9780195985528
  • Publish Date 20 August 2008
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint Oxford University Press Southern Africa
  • Format Hardcover
  • Pages 32
  • Language afr