Woes

by Mike Nicol

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Woes

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

As 'n reel sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringsluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: Verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie se nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: Van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - Die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Die oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.
  • ISBN10 1415206368
  • ISBN13 9781415206362
  • Publish Date 15 May 2015
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Random House (Pty) Ltd South Africa
  • Imprint Umuzi
  • Format eBook
  • Pages 392
  • Language afr