Kapabel

by Steve Hofmeyr

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Kapabel

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

In die oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat kon lei tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit 'n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes 'n ander kitaar leer slaan. "Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock 'n roll ..." Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reels gou weg. Dit kos 'n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief. Toe ontplof alles.
  • ISBN10 177022419X
  • ISBN13 9781770224193
  • Publish Date 12 October 2012
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Imprint Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Format eBook
  • Language afr