Eerste veldgids tot algemene voels van Suider-Afrika

by Tracey Hawthorne

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Eerste veldgids tot algemene voels van Suider-Afrika

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voels van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene voelspesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
  • ISBN13 9781920572082
  • Publish Date 17 March 2017
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Nature
  • Format eBook
  • Pages 56
  • Language afr