Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans (CAPS Natural Sciences)

by Karin H. Kelder and Carina van der Merwe

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 8 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.
  • ISBN13 9781107660212
  • Publish Date 10 July 2013
  • Publish Status Unknown
  • Publish Country GB
  • Imprint Cambridge University Press
  • Format Paperback
  • Language afr