Rekeningkundige Standaarde

by S.F. Booysen, C.S. Binnekade, J.G.I. Oberholster, and H.R.B. Oppermann

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Rekeningkundige Standaarde

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Text in Afrikaans. Die dertiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel leerders bekend aan algemene rekeningkundige beginsels en die openbaarmakingsvereistes vir maatskappye se finansiele state. In hierdie omvattende en byderwetse publikasie word beginsels by wyse van vrae en oplossings geillustreer. Die leerder se begrip van beginsels word geleidelik verbreed deur n toename in die moeilikheidsgraad van die vrae wat gestel word. Selfstudie word aktief bevorder deur die insluiting van vrae waarvan die oplossings slegs aan voorgeskrewe instansies beskikbaar is. Veranderings wat deur nuwe rekeningkundige standaarde meegebring is, wat as gevolg van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters se Projek vir die Verbetering van Rekeningkundige Standaarde uitgereik is, is weereens in hierdie nuutste uitgawe bygewerk. Rekeningkundige Standaarde is bestem om aan die spesifieke behoeftes van leerders te voldoen en om terselfdertyd die werklas van die opvoeders te verlig.
  • ISBN10 0702166286
  • ISBN13 9780702166280
  • Publish Date 15 January 2004
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Juta & Company Ltd
  • Imprint Juta Legal and Academic Publishers
  • Edition 11th Revised edition
  • Format Paperback
  • Pages 914
  • Language afr