Eerste veldgids tot natuurlewe van Suider-Afrika

by Sean Fraser and Tracey Hawthorne

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Eerste veldgids tot natuurlewe van Suider-Afrika

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid diere van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene dierespesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.
  • ISBN13 9781775844297
  • Publish Date 17 March 2017
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Nature
  • Format eBook
  • Pages 56
  • Language afr