Eerste veldgids tot spore in die veld in Suider-Afrika

by Louis Liebenberg

0 ratings • 0 reviews • 0 shelved
Book cover for Eerste veldgids tot spore in die veld in Suider-Afrika

Bookhype may earn a small commission from qualifying purchases. Full disclosure.

Eerste Veldgids tot Spore in die Veld in Suider-Afrika sal enigeen wat graag dierespore wil ontsyfer, help om diere wat deur ’n gebied geloop het, uit te ken. Volkleurfoto’s en toeganklike teks sal beginners en ontluikende natuurkenners help om die algemeenste spore in Suider-Afrika te herken en om meer te leer oor die unieke kenmerke van elke spoor en die diere wat die spore maak.
  • ISBN13 9781775844884
  • Publish Date 17 March 2017
  • Publish Status Active
  • Publish Country ZA
  • Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Imprint Struik Nature
  • Edition 2nd ed.
  • Format eBook
  • Pages 56
  • Language afr